Artwork

Innehåll tillhandahållet av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Allt poddinnehåll inklusive avsnitt, grafik och podcastbeskrivningar laddas upp och tillhandahålls direkt av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deras podcastplattformspartner. Om du tror att någon använder ditt upphovsrättsskyddade verk utan din tillåtelse kan du följa processen som beskrivs här https://sv.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

Verslaaf aan Verontwaardiging

3:05
 
Dela
 
Manage episode 450295739 series 3072738
Innehåll tillhandahållet av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Allt poddinnehåll inklusive avsnitt, grafik och podcastbeskrivningar laddas upp och tillhandahålls direkt av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deras podcastplattformspartner. Om du tror att någon använder ditt upphovsrättsskyddade verk utan din tillåtelse kan du följa processen som beskrivs här https://sv.player.fm/legal.

Send us a text

Titus 3:1,2 Herinner die mense om hulle aan die regeerders en gesagsinstansies te onderwerp. Hulle moet aan hulle gehoorsaam wees, altyd gereed om te doen wat goed is. Hulle moet van niemand kwaadpraat nie en nie bakleierig wees nie. Hulle moet inskiklik wees en altyd saggeaard teenoor almal optree.
Kom ons vra ‘n ongemaklike vraag: hoe voel jy oor die mense wat jou land, jou provinsie, jou stad of dorp bestuur? Doen hulle, volgens jou, goeie werk ... of is jy, soos baie mense, woedend oor hul gedrag?
Party mense sal vandag oor daardie vraag nadink in situasies waar hulle nie toegelaat word om 'n mening uit te spreek nie. Maar vir die res van ons, is daar baie mense wat nie terughoudend en huiwerig is om hul stem dik te maak nie. Hulle spreek hulle verontwaardiging duidelik uit oor wat hulle as ‘n dom beleid beskou. Hulle kritiseer die manier waarop hul leiers hulself gedra; hoe hulle praat; hoe hulle lyk; oor hul oënskynlike skynheiligheid, en, waar dit van toepassing is, oor hulle korrupsie.
Ek het nou die dag 'n artikel, getiteld "Is Ons Verslaaf Aan Geregverdigde Woede?" gelees. Is ons voortdurend besig om onsself te verontskuldig, deur te sê dat ons daarop geregtig is om morele woede en verontwaardiging te voel? Word ons al hoe meer krities en onvergewensgesind? As jy "outrage addiction" in jou soekenjin intik, sal jy sien dat almal daaroor praat – daar is talle studies van sielkundiges en selfs artikels uit modetydskrifte daaroor.
Let net ‘n bietjie op. Die sogenaamde pers stook voortdurend verontwaardiging of geregverdigde woede op, net om ons te beïnvloed. Bloggers blaas samesweringsteorieë aan. En die mees ontstellende ding van dit alles, is dat mense wat hulself "Christene" noem, onder die voorlopers is. Maar. . .

Jy mag dalk nie daarvan hou nie. Ek verstaan. Maar dis wat daar staan en:
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1391 episoder

Artwork
iconDela
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

Välkommen till Player FM

Player FM scannar webben för högkvalitativa podcasts för dig att njuta av nu direkt. Den är den bästa podcast-appen och den fungerar med Android, Iphone och webben. Bli medlem för att synka prenumerationer mellan enheter.

Snabbguide