'n Lewe wat IETS BETEKEN
…
continue reading
1
Preek, Sondag 6 Oktober | Pieter Roeloffse
44:18
44:18
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
44:18
Vanuit die kern… Aardse Alle aardse dinge – werk, besittings, rykdom, sisteme – staan in diens van die lewe. Gee dit lewe… Die aardse ís belangrik, matter matters, veral hoe ons met die matter leef. Kyk of luister hier saam. Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname:Av SG Web
…
continue reading
1
Preek, Sondag 29 September | Deon Botha
33:54
33:54
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
33:54
Vanuit die kern…saam SAAM is die landskap waarbinne ons leer en leef, en dit is waar ons God se Gees teëkom en ervaar. Al die woorde wat gebruik word om die vrug van die Gees te beskryf is verhoudingswoorde: Teks: Galasiërs 5 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederighe…
…
continue reading
1
Preek, Sondag 22 September | André Serfontein
42:58
42:58
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
42:58
Vanuit die kern…uiterlik Uit more se diens – saam met André Erediens om 10:00 by Laerskool Stellenbosch of kyk aanlyn saam ONTHOU Kinderkerk het gesluit vir die vakansie John 1: The Word became flesh and blood, and moved into the neighborhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, like Son, generous inside and ou…
…
continue reading
1
Preek, Sondag 15 September | Pieter Roeloffse
45:27
45:27
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
45:27
Vanuit die kern…innerlik “Ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek (ego) wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe.” – Galasiërs 2:19 Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname:Av SG Web
…
continue reading
1
Preek, Sondag 8 September | André Serfontein
39:28
39:28
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
39:28
Vanuit die kern | Inleidend tot die reeks “This imperative means rather that one should make the kingdom the center of one’s existence and thus experience the rule of God fully in one’s heart, hence the present tense, keep seeking.” – Donald Hagner Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname: https://youtu.be/qH2ieBGxQnAhttp…
…
continue reading
1
Preek, Sondag 25 Augustus | Pieter Roeloffse
42:49
42:49
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
42:49
AMEN | Versoeking & verlossing Ons bid om dit wat nie ooglopend is nie na die oppervlak van ons bewussyn te bring. Om dit wat verborge is te sien. Onbewus na bewus. Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname:Av SG Web
…
continue reading
1
Preek, Sondag 18 Augustus | André Serfontein
37:40
37:40
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
37:40
AMEN | Vergewe Ons “It is the forgiveness of sin that frees men and women to love, and in that freedom, commands them to love.” – Eugene Peterson Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname:Av SG Web
…
continue reading
1
Preek, Sondag 11 Augustus | Pieter Roeloffse
41:49
41:49
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
41:49
AMEN | Ons daaglikse brood Wat het jy brood-nodig? Hoe lyk “Gee ons vandag ons daaglikse brood” as ‘n raamwerk vir ‘n gebed oor al ons behoeftes, begeertes en verlange? N.T Wright skryf hieroor: “But God knows our desires in order that we may turn them into prayer; in order that they may be sorted out, straightened out, untangled and reaffirmed. If…
…
continue reading
1
Preek, Sondag 4 Augustus | André Serfontein
34:55
34:55
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
34:55
AMEN | laat U koninkryk kom Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken. Dis nie ’n on…
…
continue reading
1
Preek, Sondag 28 Julie 2024 | Pieter Roeloffse
47:11
47:11
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
47:11
AMEN | …laat U naam… Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of all true art and science. He to whom the emotion is a stranger, who can no longer pause to wonder and stand wrapped in awe, is as good as dead; his eyes are closed.”, dan wil ons saam ontdek hoe k…
…
continue reading