Artwork

Innehåll tillhandahållet av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Allt poddinnehåll inklusive avsnitt, grafik och podcastbeskrivningar laddas upp och tillhandahålls direkt av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deras podcastplattformspartner. Om du tror att någon använder ditt upphovsrättsskyddade verk utan din tillåtelse kan du följa processen som beskrivs här https://sv.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

Jou verhouding met Christus

2:50
 
Dela
 
Manage episode 454896056 series 3072738
Innehåll tillhandahållet av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Allt poddinnehåll inklusive avsnitt, grafik och podcastbeskrivningar laddas upp och tillhandahålls direkt av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deras podcastplattformspartner. Om du tror att någon använder ditt upphovsrättsskyddade verk utan din tillåtelse kan du följa processen som beskrivs här https://sv.player.fm/legal.

Send us a text

1 Johannes 3:4-6 Elkeen wat aanhou sonde doen, doen ook wat teen die wet is, want sonde is wetteloosheid. Julle weet tog dat Hy verskyn het om die sonde weg te neem en dat daar geen sonde in Hom is nie. Elkeen wat in ’n hegte verhouding met Hom leef, hou nie aan sonde doen nie. Elkeen wat aanhou sonde doen, het Hom nie gesien nie en het ook nie ’n begrip van Hom nie. (NLV)
Dit kan soms amper onmoontlik lyk om 'n ou kop op jong skouers te sit; om die wysheid van ervaring aan ons jongmense oor te dra op 'n manier wat hulle geredelik kan aanvaar.

Ek onthou vandag nog so baie van die dinge wat my ouers my probeer leer het; dinge wat ek as totaal onbelangrik en lastig beskou het. Hulle moes dit dikwels maar vir my indril! Eenvoudige dinge soos om my hare te kam voordat ek uit my kamer kom vir ontbyt; om nie terug te praat nie; om my kamer op te ruim … ja, ek het steen en been gekla en allerhande verskonings uitgedink om my pligte te probeer omseil.

Maar nou wanneer ek terugkyk, kan ek duidelik sien hoe hulle volharding die moeite werd was. Hulle het op die ou end gewen! Daardie dinge wat so onnodig gelyk het, wat so irrelevant vir 'n tiener was, het oor en oor in my lewe vrugte afgewerp.

Op dieselfde manier verwerp baie mense vandag die oënskynlik outydse, irrelevante idee van ‘sonde’. Noem net daardie ou klein woordjie daar buite en mense sal hewig eksepsie neem. Hoe durf jy my oordeel? Hoe durf jy probeer om jou verouderde oortuigings op my af te dwing?

Wel, ek probeer niks op enigiemand afdwing nie. Ek wil net die Woord van God met jou deel. Kyk, dis duidelik en ononderhandelbaar:

Wie jy ook al is, waar jy ook al is, neem asseblief sonde ernstig op.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1441 episoder

Artwork
iconDela
 
Tutti gli episodi

×
 
Loading …

Välkommen till Player FM

Player FM scannar webben för högkvalitativa podcasts för dig att njuta av nu direkt. Den är den bästa podcast-appen och den fungerar med Android, Iphone och webben. Bli medlem för att synka prenumerationer mellan enheter.

Snabbguide

Lyssna på det här programmet medan du utforskar
Spela