Artwork

Innehåll tillhandahållet av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Allt poddinnehåll inklusive avsnitt, grafik och podcastbeskrivningar laddas upp och tillhandahålls direkt av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deras podcastplattformspartner. Om du tror att någon använder ditt upphovsrättsskyddade verk utan din tillåtelse kan du följa processen som beskrivs här https://sv.player.fm/legal.
Player FM - Podcast-app
Gå offline med appen Player FM !

Wanneer Christus Weer Kom

2:39
 
Dela
 
Manage episode 454619860 series 3072738
Innehåll tillhandahållet av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Allt poddinnehåll inklusive avsnitt, grafik och podcastbeskrivningar laddas upp och tillhandahålls direkt av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet eller deras podcastplattformspartner. Om du tror att någon använder ditt upphovsrättsskyddade verk utan din tillåtelse kan du följa processen som beskrivs här https://sv.player.fm/legal.

Send us a text

1 Johannes 3:2 Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God, maar dit is nog nie duidelik wat ons sal wees nie. Wat ons wel weet, is dat ons net soos Hy sal wees wanneer Hy verskyn. Ons sal Hom dan sien soos Hy regtig lyk. (NLV)
Een van die mees frustrerende dinge in die lewe, is dat jy nie weet hoe dit op die ou end gaan uitwerk, wanneer jy jou aanvanklik tot iets verbind nie; iets soos ‘n huwelik, 'n studiekursus, 'n loopbaan, of wat ook al. Het jy al so daaraan gedink?
Ek onthou hoe ek amper twintig jaar gelede by die bediening van Christianityworks, wat vir jou hierdie daaglikse VARS-boodskappe bring, betrokke geraak het. Ek moes regtig van my trollie af gewees het, want dit was ‘n mal keuse om op daardie stadium te maak. Die bediening was in sy doodsnikke, ‘n mens kan sê dit was amper tyd om die lewensondersteuningstoestel af te skakel.
Maar iets het my genoop om op te tree en in te klim. Daar was tye wat ons nie geweet het of die bediening sou oorleef nie. Ek het dikwels vir myself en vir God gevra: “Wat het ek gedink? Wat maak ek hier? Het ek U reg gehoor?”
En dit is daardie soort onsekerheid wat mense, wat besluit het om Jesus onvoorwaardelik te volg, teister. Hy belowe soveel seëninge, maar die lewe bly 'n stryd...
Jy probeer om ‘n edel lewe te lei, maar dan is daar die dinge waarmee die wêreld jou mee probeer verlei en jou omver wil gooi. Ander kere vind jy dat jy doelloos deur die lewe dwaal en wonder of God selfs bestaan. Daardie onsekerheid van hoe dinge gaan uitwerk, dryf jou tot raserny.
My vriend, as ek besig is om jóú situasie te beskryf, luister dan my liewe vriend:

Dis hoe dit gaan eindig.
Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1423 episoder

Artwork
iconDela
 
All episodes

×
 
Loading …

Välkommen till Player FM

Player FM scannar webben för högkvalitativa podcasts för dig att njuta av nu direkt. Den är den bästa podcast-appen och den fungerar med Android, Iphone och webben. Bli medlem för att synka prenumerationer mellan enheter.

Snabbguide