'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 ste Desember 2024
48:55
48:55
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
48:55
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Open Window maak jou kunsteloopbaan moontlik
22:45
22:45
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
22:45
Oorweeg jy ‘n beroep in die kunste? Dawid de Villiers van Open Window vertel wat hulle alles aanbied om jou droom te bewaarheid.Av RSG
…
continue reading
Mia Kriegler van Kruger Internasionaal en Elke Brink van PSG Wealth R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Jean-Pierre Verster kyk na beleggings in 2025
10:12
10:12
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
10:12
Jean-Pierre Verster, bestuurshoof van Protea Capital Management gesels oor beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Anisa Fielding van IMM gesels oor kleinsakeondernemings. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Sabihah Mohammed van die Reserwebank
12:17
12:17
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
12:17
Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Schalk Louw gesels oor sy aandeelkeuses
11:27
11:27
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
11:27
Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor sy aandeelkeuses. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Eskom hoop daar is lig aan die einde van die tonnel
8:07
8:07
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
8:07
Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Rentekoerse sak, maar so-ook die verwagting vir volgende jaar
6:48
6:48
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
6:48
Jee-A van der Linde, senior ekonoom by Oxford Economics gesels oor die Amerikaanse rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die beurs en die rand sak terug na ‘n aankondiging in die VSA
4:08
4:08
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
4:08
JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19de Desember 2024
45:00
45:00
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
45:00
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Bitcoin se waarde het hierdie jaar meer as 150% gestyg. Carel van Wyk, stigter van Moneybadger deel sy insigte oor Bitcoin en die breër rol van kriptogeldeenhede in ons ekonomie. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die semifinaliste van die 2025 motor van die jaar word aangekondig
10:16
10:16
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
10:16
Bernard Helberg jr, eresekretaris van die SAGMJ verduidelik wat die doel van hierdie kompetisie is en hoe dit die Suid-Afrikaanse motobedryf beïnvloed. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Wat is Amelia Morgenrood se keuses vir beleggings in 2025?
9:30
9:30
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
9:30
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor haar keuses vir beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Google se kuantumskyfie kan ons lewens verander
7:04
7:04
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
7:04
Google het verlede week 'n nuwe kwantum-AI-skyfie bekendgestel. Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, deel sy insig. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Steinhoff verslag eers oor 10 dae beskikbaar
4:16
4:16
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
4:16
Kokkie Kooymam, fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor wat verwag kan word van die PwC-verslag oor Steinhoff. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Wêreldmarkte rigtingloos voor die Amerikaanse besluit oor rentekoerse
6:58
6:58
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
6:58
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18de Desember 2024
47:28
47:28
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
47:28
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Alex Hamilton se uitstalling en boek
11:30
11:30
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
11:30
Die kunstenaar Alex Hamilton vertel van sy solo-uitstalling by Glen Carlou. Hy is ook die kurator van ‘n groepuitstalling. Daarmee saam het hy ook ‘n outobiografie geskryf.Av RSG
…
continue reading
Tussen 2002 en 2010 was die Nagtegaal-teksprys ‘n baie gesogte prys om te wen. Vir 15 jaar is die prys nie toegeken nie. Daar is egter weer nuwe asem in die prys geblaas. Saartjie Botha, die feesdirekteur van die Woordfees, vertel meer.Av RSG
…
continue reading
1
Dit is wat vanjaar met landbou gebeur het
10:54
10:54
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
10:54
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor landbou in 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Hersien gereeld jou finansiële toestand
6:53
6:53
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
6:53
William Small-Smith, kommersiële hoof van Paymenow gesels oor praktiese stappe om jou finansiële gesondheid te verbeter. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kokkie Kooyman kyk na sy aandeelvoorspellings vir die afgelope jaar
7:50
7:50
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
7:50
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor sy aandeelvoorspellings. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
Coen Jonker, bestuurshoof van TymeBank gesels oor hulle ooreenkoms met Nubank. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Mense werk hard om die feesseisoen ‘n sukses te maak
7:06
7:06
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
7:06
Patricia de Lille, minister van toerisme gesels oor toerisme in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17de Desember 2024
46:05
46:05
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
46:05
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE en die rand sak terug na die vakansiedag
4:35
4:35
Spela senare
Spela senare
Listor
Gilla
Gillad
4:35
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand en die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterAv Ryk van Niekerk
…
continue reading